WATERS VAN VREDE

Snitte op CD: 1 Die See 2 Die Bos 3 Die Reen 4 Die Berg 5 Ontspanning

 

Psalm 23:2   Hy laat my rus in groen weivelde.  Hy bring my by waters waar daar vrede is.

As ‘n Christen sielkundige en kliniese hipnoterapeut maak ek vir die afgelope 15 jaar met groot seën van ontspanning gebruik in my praktyk.  Hierdie CD word uitgereik sodat meer mense baat daarby kan vind.   Die naam, Waters van Vrede word gekies, omdat water so ‘n kalmerende uitwerking het op die gemoed van mense.  Dink maar aan ‘n kabbelende waterstroompie, of die suising van die see, of die geluid van reëndruppels op ‘n sinkdak.

Die beste baat sal gevind word, wanneer oorfone gebruik word om na hierdie CD te luister, sodat alle ander geluide uitgeskakel kan word.  Gaan sit op ‘n lekker gemakstoel in ‘n stil, rustige plek, en ontspan!

Moenie na die CD luister terwyl jy motor bestuur nie! 

 

Prys:               R120  (Posgeld en verpakking ingesluit)

 

Bestellings:    Tel:  044 620 4917  of  Epos: stulting@mweb.co.za