BOEKE

Maretha Maartens was die Samesteller en redakteur van die volgende boeke wat deur Lapa Uitgewers gedruk en versprei is.

 

Ek het die voorreg gehad om as ‘n mede-outeur deel daarvan te wees.

 

MOEILIKE  MENSE

DIE  BYBEL  EN  MY  GEMOED

DIE  GROOT  HUWELIKSBOEK

DEUR  TRAUMA  -  Deel 4